Hierdie is 'n blog vir almal wat 'n passie het vir Verbruikerstudies, waar ons lekker kan saamgesels oor die vak
Ek persoonlik sal se Ja, dit lyk baie goed uiteen gesit en toegerus. Leerdersb het spasie en sal goed kan werk.
Die loopgange is wyd genoeg om verkeer/ongelukke te voorkom, die bord agterin die klas, maak dit maklik vir die onderwyser om notas te maak, en die stoorplek blyk voldoende te wees. Baie goeie uitleg!
Ek persoonlik sal se Ja, dit lyk baie goed uiteen gesit en toegerus. Leerdersb het spasie en sal goed kan werk.
ReplyDeleteDie loopgange is wyd genoeg om verkeer/ongelukke te voorkom, die bord agterin die klas, maak dit maklik vir die onderwyser om notas te maak, en die stoorplek blyk voldoende te wees. Baie goeie uitleg!
ReplyDelete