Monday 7 May 2012

Motivering in Verbruikerstudie klasse
Hierdie is voorbeelde van hoe om leerders betrokke, en lief te maak vir die vak Verbruikerstudies.
Wie sal dit nou nie geniet om onderrig in hierdie klas te ontvang nie? Die eenvoud is treffend en dra tog ook 'n boodskap oor.
Op foto twee kan gesien word hoe die onderwyser, leerlinge motiveer om hard te werk en goed te doen in die vak - nie net teorie nie, maar ook in die praktiese deel.

2 comments:

  1. Dit is n pragtige klas, ek glo dat enige kind die leer ervaring ten volle sal geniet in hierdie klaskamer. 'n Netjiese klas en 'n gemotiveerde onderwyser kan wonders verrig met hulle leerders.

    ReplyDelete
  2. Leerders sal defintief baie gemotiveerd wees in hierdie klas. Dis mooi om na te kyk, kleurvol en lyk na 'n baie lekker werksarea. Ek dink leerders sal voel hulle word in ag geneem en daar word op hulle gefokus. Dit is 'n baie mooi klas. Leerders sal hierdie klaskamer defintief baie geniet en baie positief ervaar

    ReplyDelete