Monday 7 May 2012

Motivering in Verbruikerstudie klasse
Hierdie is voorbeelde van hoe om leerders betrokke, en lief te maak vir die vak Verbruikerstudies.
Wie sal dit nou nie geniet om onderrig in hierdie klas te ontvang nie? Die eenvoud is treffend en dra tog ook 'n boodskap oor.
Op foto twee kan gesien word hoe die onderwyser, leerlinge motiveer om hard te werk en goed te doen in die vak - nie net teorie nie, maar ook in die praktiese deel.
Verbruikerstudie Klasse in Skole

Kan hierdie as die ideale Verbruikerstudie praktiese klas in skole gesien word? Sou jy in hierdie klas wou onderrig ontvang?